Witmagie

Witmagie verwys tradisoneel na die gebruik van bonatuurlike kragte of magie vir ’n goeie of onselfsugtige doel. Dit is dus die welwillende teenpool van kwaadwillige swartmagie. Vanweë die verbintenis met tradisionele heidense natuuraanbidding word dit ook soms "natuurmagie" genoem.


Developed by StudentB